Mooi Troues

Afrikaanse Aanlyn Trou Publikasie
Maak oop om 08:00
Kontak ons
Boodskap is gestuur. Ons sal jou gou kontak.
Opskrifprent vir die werf

Opdaterings

Geplaas op Jan 9, 2019

Baie dankie aan Oh Yay vir die vars Minimalistiese Blom Illustrasie Uitnodiging wat nou te sien is op #MooiTroues. Die stel is perfek vir enige styl troue en dit ook nie gebonde is aan ‘n spesifieke kleurskema nie, is dit maklik om dit by alles te gebruik so volg sommer nou dié skakel en moenie ...

Lees meer
Geplaas op Jan 8, 2019

By Mooi Troues begin ons die "eertse offisiële" week van 2019 af met 'n mooi gestileerde fotosessie wat ook by 'n splinternuwe Vrystaatse venue gehou was. Mooi Troues adverteerder Salt 'n Pepper Photography het gesorg vir die pragtige foto's van die Pure elegansie op die plaas gestileerde fotose...

Lees meer
Geplaas op Jan 8, 2019

Ons eerste verlowing fotosessie wat ons met #MooiToues se lesers deel is Julian & Simoné se verlowing fotosessie in die natuur.

Ons sê baie dankie aan Mooi Troues adverteerder Soif de Vivre Photography vir die pragtige foto's wat ons lesers kan sien deur dié skakel te volg: http://www.mooitrou...

Lees meer
Geplaas op Jan 8, 2019

Voorspoedige Nuwejaar en mag 2019 ‘n fantastiese jaar vir jou wees gevul met alles wat mooi is. Ons vriende by Something Gold Design Studio het die mooiste Jaar-beplanner vir jou ontwerp wat jy gratis vanaf Mooi Troues kan aflaai en laat druk op ‘n A3 grootte karton papier en ophang teen ‘n muur...

Lees meer

Ons Storie

Mooi Troues was gestig in 2013 en het vinnig gegroei in een van Suid-Afrika se mees geliefste digitale trou Publikasies.  Mooi Troues is ‘n bron van Inspirasie en advies vir die toekomstige bruid.  Mooi Troues heg waarde aan kwaliteit werk en daarvoor het hulle streng Publikasie standaarde.  

Mooi Troues het die African Bloggers Awards in 2015 gewen onder die kategorie “webjoernaal met die beste fotografie”.  Hulle was ook ‘n beoordelaar vir Top Vendor Wedding Awards in 2015.  Mooi Troues het die prys gewen as Beste Trou Webjoernaal in Suid-Afrika by die Top Vendor Wedding Awards in 2017.

Mooi Troues konnekteer besighede en talent aan die Suid-Afrikaanse toekomstige bruid.  Met hulle ingeboude trougids, kan lesers maklik en stresvry professionele en vertroubare Diensverskaffers vind in die palm van hulle hand.

Die meerderheid van Mooi Troues se lesers is gebaseer in Suid-Afrika, maar Mooi Troues kan gelees word reg oor die wêreld.  Mooi Troues se Webtuiste is rekenaar, tablet en mobiel vriendelik. 

Inhoud wat gepubliseer word sluit in:  regte troues, gestileerde Inspirasie, trou beplanning advies, regte verlowings, skryfbehoeftes stelle,. Gratis skryfbehoeftes, wittebrood wegbreek plekke en advies.  Kort nadat Mooi Troues Aanlyn gegaan het, het hulle baie sukses bereik en was gepubliseer deur van Suid-Afrika se top Publikasies insluitende: : Sarie, Huisgenoot, You, Bella, Fairlady Bride and Die Burger. Hulle was ook op die bekende televisie program, Pasella op SABC 3.

Mooi Troues het ook elke eenkeer per maand advies gegee aan paartjies op Radio Sonder Grense se luisteraars.

Kontak ons

Kontak

Bel nou
  • 079 143 4209

Adres

Kry aanwysings
57 Schabort Drive
Bethanie
Eversdal
7550
Suid-Afrika

Besigheidure

So.:Closed
Ma.:08:00–17:00
Di.:08:00–17:00
Wo.:08:00–17:00
Do.:08:00–17:00
Vr.:08:00–12:00
Sa.:Closed